Wednesday, March 31, 2010


Licia Erasmus, kinderboekskrywer: "My groot geheim is dat ons hond, Blixen, my help skryf. Wel, oukei, eintlik lê Blixen net my voete warm terwyl ek skryf, maar iemand moet dit tog doen. Soos baie ander skrywers het sy ook op laerskool al begin skryf - meesal uitskryfwerk!

As sy nie skryf nie, neem sy balletklasse, draf, gym, skilder of geniet haar boekklubaande. Haar grootste vrees is dat sy nie in haar lewe al die boeke gelees gaan kry wat sy nog so graag wil lees nie."

1 comment:

  1. Hou van jou storielyn/tema van al jou boeke. My kids nog klein, maar sal jou blog dophou en later van jou boeke wil aanskap. Hou so aan.

    ReplyDelete